'Bruilof' en Crystals and Creme het hope pret gehad verlede vrydag, die 8ste Junie by Crystals and Creme se studio in Bellville! Hier is bietjie meer oor 'Bruilof': M-NET STUDIOS, JOHANNESBURG. Recently the Mandelbrot team pitched its brand new show to the kykNET executives and they loved it! After viewing the pilot at their biannual channel content conference, commissioning editor, Feroza Katz, remarked, “Die paneel was stomgeslaan.” (The panel was dumbstruck.) We are set to go on air 3 July 2012 and run for 13 weeks – the first season of the show. Pre-production starts early in February and 14 weeks of production kicks off on 10 May 2012. The pilot episode was produced in English, but as the show will run on kykNET we’re converting it to Afrikaans. Check it out below: http://www.mandelbrot.co.za/?p=34 Crystals and Creme is genader om n insetsel in die program te skiet . Hier is n paar 'agter die skerm' foto's en snipsels van die onderhoud vir jou, want ons weet die wag na Augustus wanneer 'Bruilof' uitgesaai sal word, is net te tergend lank! Louise Moodie (Aanbieder van 'Bruilof') Anemike Swart (Crystals and Creme) en die beeldskone model, Roxanne Kallie. 1. Vertel ons van jou geskiedenis. Ek kom eintlik uit ‘n finansiële agtergrond en is voltyds ‘n finansiële adviseur vir ons familie besigheid, maar ek is al van kleins ‘n entrepreneur en ek het heeltemal verlief geraak op die trou industrie. Dit is vir my heerlik om met bruide te werk en hulle by te staan om hulle droomrok vir hulle groot dag te vind. 2. Vertel ons bietjie meer oor Crystals and Crème – waar die idee vandaan gekom het, hoe dit begin het en enige interessante stories wat daarmee gepaard gaan. Crystals and Crème is ‘n redelike nuwe en vars boutique wat eers Januarie oopgemaak het. Nadat ek self verlede jaar Julie verloof geraak het, het ek begin rondkyk en met ‘n skok agtergekom hoe duur trourokke is! Ek het baie navorsing begin doen en besluit daar is ‘n groot vraag vir goeie kwaliteit trourokke teen ‘n billike prys. ‘n Goeie vriendin van my het gehelp en die naam voorgestel en ek het baie daarvan gehou. Kristalle en room klink sommer soos iets wat gepaard gaan met ‘n sheick trourok! Die besigheid het so vinnig vlam gevat dat ek iemand gekry het wat my kan help. Ek het vir Isabel genader, ‘n goeie vriendin wat self ‘n mode ontwerper is en onlangs haar eie reeks begin het. Sy was ideaal! Tans is ek ook besig om ‘n tak in Nylstroom in Limpopo oop te maak. Die deure van Crystals and Crème Limpopo maak 18 Junie sy deure oop! Ek is baie opgewonde hieroor. 3. Watter wenke kan jy vir bruide gee om seker te maak dat hulle die regte styl rok vir hul liggaamsvorm kies? Jy moet jou lyf ken. Dis belangrik om die dele wat jy vleiend vind te beklemtoon en die dele waarmee jy ongemaklik is, te verbloem. Die silhouette van jou lyf in die rok speel n groot rol, preporsie en balans ook. Die baie belangrikste is die feit dat jy MOET gemaklik wees in jou rok. Jy wil nie heeldag stoktyf wees en voel jy kan amper nie eers beweeg nie. 4. Het jy enige spesifieke wenke wat sekere liggaamsvorms betref? Ja, altyd. Elke bruid se lyf is anders,daar is wel riglyne om haar te help. Die 4 basiese liggaams vorms is: Brick, Apple, Pear, Hourglass. Brick: (Skraal reguit lyf) Sy pas by n moulose, sweatheart neklyn. Die rok sal verkieslik pleats of beading moet he om vir haar lyf ‘vorm’ te gee. Apple: (Groter Middel, skraal bene en arms) Sy pas by n een skouer rok wat plooie om die middle lyf het. Haar fokus punt moet in die boonste kwart van die rok le. Pear: (Skraal bo-lyf, groter onder-lyf) Sy pas in n moulose rok wat styf om die middel sit en uitklok in die onderste kwart van die rok. ‘n A-lyn rok werk ook goed. Hourglass: (Skraal middle, groter bo-lyf en onder-lyf) Sy pas by n rok met strappies of moue wat styf om die middel sit en op die knieg begin uitklok. 5. As jy môre sou trou, hoe sal jou rok lyk? Ek het 7 April getrou! En ek is so verlief op soveel verskillende details dat ek sommer 3 gedra het! Die eerste rok was ‘n sweetheart neckline met ‘n mermaid lyf en sagte fyn valle aan die onderkant. Die 2de rok was ‘n strapless rok met baie kralewerk op die bo-lyf en groot valle onder. Die 3de rok was ‘n korter rokkie, wat net onder die knie sit. Ek wou doodseker maak dat ek baie gemaklik was teen die tyd wat ons lekker dans! 6. Watter goue brokkies raad het jy vir bruide wat hul trourok keuses betref? Bruide het baie maal ‘n prentjie in hulle kop van hulle droomrok. Sodra hulle begin rokke aanpas, hou hulle glad nie van hoe hulle voorgestelde “droomrok” aan hulle lyk nie. En baie maal raak hulle heeltemal verlief op ‘n rok wat hulle nooit gedink het hulle sal van hou nie! Dus is dit baie belangrik om ‘n verskeidenheid snitte aan te pas en ‘n ingeligte besluit te kan maak oor jou droomrok! Jou rok moet baie gemaklik wees! Jy moet gemaklik kan sit, spring en dans. (Min bruide kyk of hulle kan sit in die rokke)Daar moet 100% van jou persoonlikheid teenwoordig in jou rok wees.Jy moet absolute verlief wees op jou rok. 7. Wat neem jy alles in ag wanneer jy 'n rok aan 'n bruid verkoop/voorstel? Haar liggamsvorm, haar persoonlikheid, die ‘gevoel’ of tema van haar troue en haar begroting. Ps: Roxanne is asemrowend mooi! Daardie velkleur, groot oe en vriendlike glimlag! Dit was groot plesier en eer om saam met haar te werk. 8. Wat is van die grootste/algemeenste foute wat bruide maak wanneer hulle 'n trourok-ontwerp kies? Bruide luister na teveel opinies eerder as om self te kies waarvan hulle hou en waarin hulle gemaklik voel.Te veel opinies veroorsaak vinnig onsekerheid en dan vergeet die bruid heeltemal wat hulle oorspronklik in gedragte gehad het. Kies self jour rok (dis belangrik dat JY daarvan hou en JYgemaklik daarin voel), dit is op die ou einde van die dag jy wat die rok gaan dra!Na jou keuse gemaak is bringjou strooimeisies en moeder om te kom kyk en hulle “stamp of approval” te gee. 9. Watter reëls is daar wat ‘n bruid moet volg wanneer sy skoene en/of bykomstighede kiesom by haar rok te gaan? Deesdae is die bruide lief daarvoor om nie die tradisionele wit of silwer skoene te dra nie. Dit is wel ‘n kwessie van smaak en die tema van die troue. Wanneer die bruid besluit oor die hoogte van haar skoene moet sy en beslis ook die bruidegom se lengte in gedagte hou. Wat bykomstighede aanbetref - jy wil ‘n balans handhaaf.As jou rok byvoorbeeld baie details het sal jy kleiner, fyner of minder juwele dra. Aan die ander kant as jou rok meer simplisties is sal groter of meer juwele gepas wees. Weereens is dit ‘n kwessie van smaak wat ook ‘n groot rol speel. 10. Wat is jou gevoel omtrent die motto "less is more"? Ek leef daar volgens! Simplisiteit is n kunsvorm wat deur min mense bemeester word. Bruide wil baie maalmeer detail, grooter krulle of langer oorbelle hê...groot fout! Handhaaf daardie balans.Jy wil “all out” gaan op jou troudag, maar jy wil ook nie soos ‘n skouponie lyk nie. 11. Wat is jou persoonlike lewens/ontwerpers motto? Elke bruid verdien om soos ‘n prinses te lyk en voel in die perfekte rok op hulle groot dag, en ons missie is om dit aan elke bruid te gee sonder dat dit hulle ‘n fortuin sal kos. 12 . Hoe lank voor die groot dag moet 'n bruid jou vir die eerste keer kom sien? Hoe vroeer hoe beter. Maar ek sal sê op die laatste 6 maande voor die troue. 13. Wat sou jy sê maak jou rokke ánders? Crystals and Crème bied rokke van ‘n baie hoë gehalte teen ‘n baie bekostigbare prys. 14. Hoe sou jy jou BESIGHEID-styl beskryf? Persoonlik, intiem en spesiaal. Elke bruid verdien die beste! 15. Watter brokkies mode-raad het jy vir ons bruide? Daar is altyd ‘n paar modegiere, maar as dit by trourokke kom gaan dit hoofsaaklik oor smaak. Vir die somer seison om die draai is die volgende hoog mode: Kleur, Kant, Rug detail, die Peplum shape en strukke Daar is ook talle modegiere wat tydloos is soos kralewerk. Ons het onlangs hieroor ook ‘n blog gedoen. Loer gerus hierna: Top 5 Wedding Dress Details: http://www.crystalsandcreme.com/blog.htmlTop 5 Wedding Dress Details06/03/2012 Wedding Dress Rends S/S 2013: : http://www.crystalsandcreme.com/blog.htmlWedding Dress Trends S/S 201305/21/2012) 16. En sommer algemene troubeplanning- en huweliksraad? Bruide, moenie vergeet wat die doel van die dag is nie. Jy wil tog op die ou en getroud wees aan die man van jou drome en die res van jou lewe saam met jou beste maat spandeer. Aanvaar die feit dat daar iets verkeerd kan loop op die groot dag, soms klein, soms groot, maar as jy aan die einde van jou troudag getroud is was dit ‘n reuse sukses. Vergeet die klein goedjies en geniet elke spesiale oomblik, jy kry net een kans om die dag ten volle te kan geniet! Huweliksraad – kommunikeer, vergewe, wees onkondisioneel lief vir mekaar! Moenie toelaat dat onbenullighede die mooi bederf nie. Geniet mekaar en lag baie! That is a wrap! Ons sal julle op hoogte hou van presies wanneer die Crystals and Creme insetsel op julle skerms te sien sal wees. n Groot dankie aan ons model, Roxanne Kallie, sy is n superster in the making! As ook n hartlike dankie aan die 'Bruilof' span. Dit was heerlik om saam julle die avontuur aan te pak! Ons weet, julle gaan groot sukses beryk!
2 Comments
I have been doing some research on wedding dresses. It’s very interesting, it whispers, its soft and elegant..It’s the detail. The reason details is so important, especially on wedding dresses, is that it adds something special, something beautiful and something personal. When choosing a dress, it’s all about the shape of your body, the theme of your wedding and the feel of your venue; it’s all about capturing a piece of you. This is where the detail plays a big part. We all know love is in the detail and since you will be photographed on your Wedding day more than any other day in your entire life (an interesting fact) it’s kind of a big deal to get the perfect dress. Easier said than done..I know! So here is my guide to the top 5 Wedding Dress details. I have included, just for fun, the body shape it will flatter the most, why it’s so special and where to get it off course. 1. Closure. You can zip it or weave it. Add a row of cover buttons to the panel covering the zip. It gives an elegant finish and doesn’t take an hour to button-up or button-down. It looks amazing if you keep the buttons really small and cute! A Zip closure works well for dresses that are not to heavy (so the dress doesn’t slip down) and body shapes like the brick and the lollipop. You can find the detail on the “Lily” and “ Princess” dress at Crystals and Crème. Weaving it requires an extra pair of hands- or two. Make sure the ribbon is ironed. Nothing comes close to a beautiful thick weaved-up back. Its such a beautiful pattern! Weaving is very trendy now, go check out the latest "Vogue UK". A weaved up back dress works well with heavy dresses (as it holds the dress in place). It suits an apple and pear shape best, as it gives you a waist and curves in the right places. You can find the detail on the “Garden Shiek” and “Evening Princess” dress at Crystals and Crème. 2. Lace. Intricate, soft and textured..O, how I love lace! The pattern of the lace, should it be flowers, leaves or lines, will depend on your personal taste. Make most of your lace dress by adding tiny little pearls or sequence. It adds luster and depth to the design. A lace dress flatters every body shape. If you play around with the placement of the lace design, you can draw attention to the focus point of the dress or draw the eye away from the hip area of the body. You can find the lace detail on the “Lace Sweetheart” and the “Lace Flower” dress at Crystals and Crème. 3. One Shoulder Detail. It’s off-centre, unbalanced, and it always gives a wow factor. The reason this detail works so well, especially with a wedding dress, is because it draws the eye towards the face of the bride. It also elongates the body and connects the ‘whole’ picture. You can really go wild with the one shoulder detail- lace, flowers, ribbon..It’s so much fun! The one shoulder detail works well for the upside down pyramid shape (broad shoulders) and Apple shape (big busted ladies) as it covers up in a subtle way. You can find the detail on the “Enchanted Princess” and “Diamond Flower” dress at Crystals and Crème. 4. Pleats. Meters of fabric folded gently into intricate sections giving depth and interest to any dress. Pleat me! Pleats can add volume to a small bust and camouflage a tummy. Pleats give a four dimensional illusion to a 3 dimensional dress. Pleats have been used for centuries; it has stood the test of time, and came up on top. The pleat detail works well with the column shape as it gives volume and the hourglass shape as it sculptures the body. You can find this detail on the “Diamond Daffodil” and “Iris” dress at Crystals and Crème. 5. Sheer. Transparency in fashion is very trendy right now. It’s a very romantic detail. It says I am shy and sexy in the same sentence. Sheerness gives the option of covering and exposing bits and pieces of your body. Cover your arms up, or that ugly scar on your back..use sheerness to show some leg or as subtle straps to your dress. Sheerness can flatter every body shape, depending on the use of the detail. Play around with it; don’t be afraid to use it! You can find this detail on the “Tulip” and “Lace Princess” dress at Crystals and Crème. I know I said Top 5 Wedding Dress Detail..well, surprise! I have another one I just have to share with you. Top 6 Wedding Dress Details just sounds silly and I know how much you love a surprise, so here it goes.. 6. Beading. Size, shape, sheen, texture, pattern..beading is wonderful and really adds something extra to a dress. It’s an extraordinary labour intensive application process. The end result is breathtakingly beautiful. Use beading to draw attention to the centre of the dress or as a trim for the hem. It looks great as a finish around the neckline or on the straps of the dress. The words ‘beading’ and ‘wedding dress’ goes hand in hand as it complements each other so well. Be very specific when choosing a bead. Make sure it’s about two shades lighter or darker than the dress, this way it will get noticed and turn some heads. Beading will flatter every body shape. You can find this detail on the “Angel Dust” and “Poppy” dress at Crystals and Crème. There you have it girls! Happy Wedding Dress shopping at Crystals and Creme. www.crystalsandcreme.com Special thanks to Daniela Zondagh for the beautiful photo's of our dresses. www.danielazondagh.com |
Archives
February 2018
|